Anriëtte de Ridder, een van die medeskrywers, verduidelik hoe om die tweede week van die Bybelstudie te gebruik. Die metafoor wat sy gebruik is ‘n 3D-Bril.