Skrywer-onderhoude

[vc_row content_type=”full_width_bg_content” pattern=”” bgcolor=”#b7d7e8″ padding_top=”35px”][vc_column width=”1/4″][vc_column_text]In hierdie video-greep gesels Ewald van Rensburg met ons oor hoe die Tien gebooie ons kan help om gesond familiewaardes te vestig. Dis is gebaseer op sy boek Keer jou (familie)lewe om met die 10 gebooie. Hierdie boek is ’n poging om families te help om ’n gesonde familielewe te geniet, maar dit wil ook die individue ín die families help om hulle lewe reg en goed te leef. In die boek kyk Ewald van Rensburg na die tien gebooie, maar vanuit ’n heel ander hoek as gewoonlik.

 [/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”3/4″][vc_video link=”https://www.youtube.com/watch?v=YOqrUds6WdM&feature=youtu.be” align=”center”][/vc_column][/vc_row]