[vc_row content_type=”full_width_bg_content” pattern=”” bgcolor=”#cfe0e8″ padding_top=”35px”][vc_column width=”1/3″][vc_column_text]
Verootmoediging: Protes en Versoening
8 November
Ons protesteer teen alle vorme van onreg, magsmisbruik en vergryp, want Jesus het ons geleer om te honger en dors na geregtigheid.
Nelis Janse van Rensburg, Voorsitter van die Moderamen sĂȘ: “Ons uitdaging is nou om in mede-landsburgers se skoene te gaan staan en te probeer voel wat hulle voel. Ons word uitgedaag om mekaar te troos en mekaar se hande te vat.”
[/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”2/3″][vc_video link=”https://youtu.be/IkN6EsZOUSw” align=”center”][/vc_column][/vc_row][vc_row content_type=”full_width_bg_content” pattern=”” bgcolor=”#b7d7e8″ padding_top=”35px”][vc_column width=”2/3″][vc_empty_space height=”64px”][vc_video link=”https://youtu.be/ltOb-B-Hf4E” align=”center”][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_column_text]
Agtergrond vir leiers: Protes en Versoening
Hierdie video – vir gemeenteleiers – belig die agtergrond van die onderstaande oproep van die Moderamen.
“Ons roep elke gemeente op om op 8 November geleenthede en ruimte te skep vir gelowiges om onsself voor God te ondersoek sodat ons rein van hart kan leef, om ons woede en vrese na Hom te neem sodat ons sagmoedig kan word, om ons liedere van klag aan Hom te rig sodat ons vry kan kom, om ons afhanklikheid van Hom te bely sodat ons die koninkryk van die hemel kan ontvang, om nuwe verbintenisse te maak om toegewyd te treur saam met die wat treur sodat ons vertroos kan word, en om vrede te maak sodat ons kinders van God genoem kan word (Matteus 5:3-12).”
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]