Omgeeliefde 1

“Ek het in my lewe nie geweet Suid-Afrika­ners kan nog so saamstaan nie.” Dít is die refrein wat keer op keer herhaal wanneer inwoners van Knysna en Plettenbergbaai van hul ervaringe tydens die verwoestende brande vroeg in Junie vertel. Dit was waarskynlik die grootste veldbrand wat Suid-Afrika in die onlangse geskiedenis getref het. Meer as 700 huise in Knysna en 100 huise in Pletten­berg­baai het in die slag gebly. As jy wil help, besoek rampfonds.co.za

(644MB om af te laai)

Omgeeliefde 2

“Dit was minute,” sê Henry Moody, voor sy huis in Kranshoek naby Plettenbergbaai daar­mee heen was.

Meer as 700 huise in Knysna en 100 huise in Pletten­berg­baai is vroeg in Junie vernietig deur verwoestende brande. Die was een van die grootste veldbrande wat Suid-Afrika in die onlangse geskiedenis getref het.

“My vriende het my gehelp om meubels uit die huis uit te dra, maar ek het baie Christelike boeke, tydskrifte, en sentimentele goed soos foto’s verloor. Nou is dit as.”

As jy wil help, besoek rampfonds.co.za

(200MB om af te laai)

Atlete vir Christus

Atlete vir Christus hardloop, sing en gesels Christus.

Good News Media

Good News Media is a division of Bible Media, a partner of the church in faith and ministry. Good News Media is a member of Global Recordings Network (GRN), an international and interdenominational fellowship that co-ordinates this work in more than 23 countries world-wide, with products available in more than 5 700 languages.

Visit gnm.bybelmedia.org.za to find out more or support GNM.